Marius!!! WOW WOW WOW!!!!!!
Ons het soveel komplimente op en na die troue gekry oor ons amazing DJ – jy het regtig die beste job ooit gedoen! Dankie dat jy almal heelaand op die dansvloer gehou het, ons was mal oor jou set!!!!
Baie baie dankie, jy was n amazing DJ en ons waardeer dit so baie!
